Vier dae elke week kom die lede van die Sarepta Aerobics Club by die saal in die buurt se sportkompleks bymekaar om die dag op ‘n aktiewe noot te begin.…
|