Die Hoërskool DF Malan het by vanjaar se MTBS-atletiekbyeenkoms behoorlik die gees hoog laat loop met hul tema DF-Fun Fair tydens die flashes en het ook goed presteer op die…
Die 2025 MTBS-atletiekbyeenkoms, ´n hoogtepunt op die sportkalander, het vanjaar, soos vantevore, vir ´n reeks nuwe rekords gesorg.
Die Hoërskool Tygerberg in Parow-Noord het by die MTBS-atletiekbyeenkoms vanjaar beïndruk met hul unieke tema, Uber Eats: Tiere Eats tydens die flashes. Die skool se atlete het ook goed presteer,…
Dié jaar vier die Hoërskool Bellville heeltyd fees onder die tema “12 Days of Christmas” wat toeskouers jolige vermaak met hul pawiljoenvertonings gebied het. TygerBurger se Heleen Boshoff het gaan…
Die Hoërskool Stellenberg is vanjaar as die ‘beste in die weste’ geag toe hul as die MTBS 2025-wenners vir hul pawiljoenvertoning, getiteld “Wanted: Dead or Alive”, aangewys is. TygerBurger se…
Vanjaar se MTBS-Interskole het asemrowende aksie en vermaak belowe, en gelewer. Die Hoërskool Stellenberg het as die wenners van beide die atletiek en pawiljoenvertonings weggeloop, terwyl die Hoërskool DF Malan…