Ek is oningelig, maar dit voel verkeerd dat taxi’s nou daagliks in woongebiede ry en die spoedbeperking oortree waar kinders speel en mense stap. Is mense se oë net toe…
Die brief “Urineer elders” in TygerBurger 15 Oktober deur Gerrit Horn verwys. Ek raak net so ontsteld oor mans wat enige plek staan en urineer. Ek sien dit amper elke…
Mauricia Petersen se rubriek “Wat beteken dit om op te pak en ‘against all odds’ te lewe?” (TygerBurger 8 Oktober), het my herinner aan soveel mense wat ek in ‘n…
Ek lees die afgelope twee publikasies van TygerBurger oor die hondeaanval in Bolandpark (“Hou aggresiewe honde op leibande“”, 8 Oktober, en “Hou asseblief honde op leiband“, 15 Oktober). Ek wil…
Durbanville has sadly become a known dumping ground for domestic rabbits. In recent weeks, more than 24 abandoned bunnies have had to be rescued, sterilised, and cared for to prevent…
You don’t need crowns or silver rings, To prove the glow your soul can bring, For even quiet hearts can shine, And turn the dark to something divine. You’ve carried…
Insake “Hou aggresiewe honde op leibande” – dankie vir jou skrywe in TygerBurger gedateer 8 Oktober, Sandra Basson. Ek was ook in Boland Park die spesifieke dag toe jou hond…
Ek vind die gedrag van sommige van die taxi-bestuurders wat studente na hul kollege in Panorama vervoer totaal onaanvaarbaar. Hulle gebruik die oop stuk grond tussen Plattekloofweg en die Plattekloof-winkelsentrum…
On Thursday 9 October the chain saws fell silent on the Butler property on Bolandweg, leaving a scene of devastation reminiscent of the Deville Wood area during the Battle of…
Die onlangse munisipale tariefverhogings is totaal buitensporig en daar is wydverspreide ontevredenheid daaroor by belastingbetalers, eienaars van eiendom en munisipale verenigings. Sommige heffings mag moontlik ook volgens munisipale wetgewing nie…