‘n Gedenkdiens vir Grant Albertyn, jare lange wedstrydsekretaris van die Kuilsrivier-rugbyklub wat verlede week skielik oorlede is, word Donderdag 20 November by die klub gehou.
|
Link Copy link