In Junie vanjaar toe breek die nuus -die wêreldbeheerliggaam vir motorsport, die FIA, keur die Graad 1-status opgradering van die Kyalami-renbaan in Midrand, Gauteng goed. ‘n Besluit wat dié geskiedkundige…
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.