DF Akademie se RVR-tuinklub skenk vars groente aan Alpha-tehuis en Huis Ravenzicht. Beplan groentetuin by Alta du Toit-nasorgsentrum in samewerking met Helpende Hand en AfriForum.
Die voormalige Hoërskool DF Malan het Maandag sy deure geopen as DF Akademie onder leiding van nuwe skoolhoof Hannes Oosthuizen, met die naamsverandering wetlik bevestig deur die Appèlhof in 2025.…