Hoërskool Stellenberg het hulle titel suksesvol verdedig tydens die MTBS-atletiekbyeenkoms wat gister in die Groenpunt-stadion gehou is.

Die Stellies se 1239 punte was genoeg om DFM van die troon te weerhou om 1066 punte. Bellville was derde met 910 punte en Tygerberg vierde met 894 punte.

FOTOS: STEHAN SCHOEMAN

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article