Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paralimpiese atleet van Brackenfell leef haar drome uit
Met die Paralimpiese Spele wat vir haar wink, droom ’n gestremde atleet van Brackenfell groot.
-
Pionier van rugby begrawe
’n Pionier in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby, ’n vriend en mentor, ’n afrigter en administrateur, maar hoofsaaklik ’n kampvegter vir dieselfde regte vir bruin en swart spelers in SA…
-
Tamlyn traded the athletics track for the court when she fell in love with volleyball
South Africa was not only represented by a male team at the volleyball World Beach Pro Tour, but the women team also stood out.
-
Noordelikes verloor weer
Noordelikes-rugbyklub van Elsiesrivier het Saterdag weer die onderspit gedelf teen Atlantis op Avonwoodpark met 31-22 in die Promosieliga van die Westelike Provinsie Rugbyunie. Hulle sal in 2023 weer in die…
-
Fort iKapa’s own Protea shoots gold
Master Warrant Officer PM Dias-Lobo from Fort iKapa Military base in Goodwood has been selected for the Protea Shooters team.
-
Milnerton gebruik nie kanse
Onbenutte kanse het die Hoërskool Milnerton die afgelope naweek duur te staan gekom in sy wedstryd teen die Hoërskool Bellville in die laaste reeks o.19A-skolerugbywedstryde in die eerste deel van…
-
-
Wêreldbeker-netbal kom na SA
Die Netbal-wêreldbeker word in 2023 in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gehou.
-
Oopdeurbeleid, kultuur lok spelers
Die gasvryheid en kultuur by die rugbyklub Van der Stel-Evergreens (VDE) in Stellenbosch is van die redes waarom twee voormalige rugbyspelers van Scottsdene-Central in Kraaifontein hulle vanjaar by die klub…









