Seunshokkie: Durbies se premierspan het, soos baie van hul ander seunshokkiespanne, met die louere weggestap.
LAAI AF | Stellenberg-Durbanville interskole 2024-gids
Seunshokkie-uitslae
12-17 Augustus
- Premierspan: 3-5 Durbanville wen
- o.19 B: 2-2 Gelykop
- o.19 C: 0-1 Durbanville wen
- o.16 A: 4-0 Stellenberg wen
- o.16 B: 1-3 Durbanville wen
- o.16 C: 0-3 Durbanville wen
- o.14 A: 3-2 Stellenberg wen
- o.14 B: 0-1 Durbanville wen
- o.14 C: 1-1 Gelykop
Premierspanwedstryd in foto’s
Druk die pyltjie regs en links op die foto om meer te sien.





