Die Suid-Afrikaanse o.12-seuns- en meisiestennisspan het op Saterdag 30 September vertrek na Marokko waar hulle vandeesweek die suidelike halfrond in die Afrika-kampioenskap verteenwoordig. Die span, wat vroeër die Suidelike Afrika-kampioenskap in Maputo gewen het, bestaan uit (van links) Keegan Groenewald, Nicholas Kruger, Mpho Bowers, Megan van Vuuren, Lily Haley en Lea Dube. Altesame 12 Afrika-lande spook dit nou uit om deur te dring na die Wêreldkampioenskap later vanjaar.

Credit: SYSTEM