Hoërskool Stellenberg se rugbyspanne het vanjaar byna al hul wedstryde teen die Hoërskool Durbanville gewen.
LAAI AF | Stellenberg-Durbanville interskole 2024-gids
Rugby-uitslae
Saterdag 17 Augustus, Stellenberg-rugbyveld
- 1ste span: 15-8 Stellenberg wen
- o.19 B: 19-5 Stellenberg wen
- o.19 C: 3-11 Durbanville wen
- o.19 D: 11-8 Stellenberg wen
- o.19 E: 26-23 Stellenberg wen
- o.19 F: 26-0 Stellenberg wen
- o.19 G: 5-10 Durbanville wen
- o.16 A: 26-6 Stellenberg wen
- o.16 B: 26-14 Stellenberg wen
- o.16 C: 7-7 Gelykop
- o.16 D: 24-5 Stellenberg wen
- o.15 A: 14-0 Stellenberg wen
- o.15 B: 34-7 Stellenberg wen
- o.15 C: 7-0 Stellenberg wen
- o.15 D: 22-5 Stellenberg wen
- o.14 A: 7-7 Gelykop
- o.14 B: 13-0 Stellenberg wen
- o.14 C: 40-5 Stellenberg wen
- o.14 E: 43-5 Stellenberg wen
Eerstespanwedstryd in foto’s
Druk die pyltjie regs en links op die foto om meer te sien.


