‘n Polisiebeampte wat van diens af was, is vanoggend (26 November) in Kraaifontein vermoor.
Die polisie het die voorval bevestig, maar nog geen amptelike kommentaar aan TygerBurger gegee nie.
TygerBurger kon wel vasstel dat die beampte nie by die Kraaifontein-polisie gewerk het nie.
Dit is nog onduidelik wat gelei het tot die moord en of die beampte manlik of vroulik is.