Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bothasig-tiener Aidan Ruge (19) finaal gegroet
Tientalle motorfietsryers het Maandag 913 Oktober) by die Bikers Church Cape Town in die Brackenfell-nywerheidsgebied byeengekom om hul laaste eer aan Aidan Joshua Ruge van Bothasig te betoon.
-
Sonstraaldam se ontbloter aangekeer
`n Man wat homself vroeër dié week by die Sonstraaldam in Durbanville aan jong meisies ontbloot het, is vandag aangekeer.
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.










