Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Slangseisoen is hier
“Die prooi wat hulle jag, soos muise en ander gediertes broei in en onder rommel en maak daar nes.”
-
Skietvoorval in Kuilsrivier se hoofweg vermoedelik bendeverwant
‘n 30-jarige man is in sy Mini Cooper doodgeskiet. Volgens getuies het ‘n onbekende verdagte op die slagoffer gevuur toe hy by die kruising stilgehou het.
-
Vrouemoord veroordeel, “Duiwel” verskyn in hof
“Ons sien die waarskuwingstekens, maar ons het nie die blitsreaksie-meganisme om die nodige ondersteuning te gee nie. Naweke is veral die ergste en ons moet die beskermingsbevel-stelsel versterk.”
-
Veiligheidsbeamptes in wyk 70 bekendgestel
Wyk 70 kry nuwe buurtwagbeamptes met goedgekeurde begroting. Spanne van 5-6 lede elk werk al ‘n maand om veiligheid te versterk.
-
Pienk kleure vul D’Aria
D’Aria-wynlandgoed hou Pienk Oktober-borskankerbewusmakingsdag met Rachel Kolisi, bring gemeenskap bymekaar vir genesing en hoop.
-
Laerskool Durbanville wen ATKV-toneelpryse
Die toneelstuk van die Laerskool Durbanville se senior toneelgroep, Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het, het by die eindstryd van die 2025 ATKV-Tjokkertoneelkompetisie verskeie pryse opgeraap.
-
Nuwe skool in aanbou in Brantwood, Kuilsrivier
Die grond, tussen Clivia- en Valottalaan, is vir baie jare reeds vir ‘n skool geoormerk. Bronagh Hammond, woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, het bevestig dat dit ‘n hoërskool is wat…
-
Vrese oor grootskaalse taxi-oorlog
“Die slagoffer is op die toneel dood verklaar. Twee ander mans is gewond en na ‘n hospitaal vervoer. Die motief vir die aanval vorm deel van die ondersoek. Die verdagtes…










