Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ongeluk eis die lewe van ‘n bejaarde vrou in Durbanville
KAAPSTAD – Op die vooraand van Kersdag is ‘n bejaarde vrou in ‘n oogwink van haar familie af weggeruk. Volgens Titanium Securitas, ‘n plaaslike veiligheidsmaatskappy in die gebied, het die…
-
Oud-Kraaifonteiner wen Jan Rabie & Marjorie Wallace skrywersbeurs
‘n Vernuwende stem in die Afrikaanse letterkunde het die land se grootste skrywersbeurs gewen.
-
Bevestiging as leraar Jacobs se ‘grootste geestelike mylpaal’
Ds. Dewald Jacobs het onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging as leraar by die VGK Sarepta in Kuilsrivier.
-
US vier rekordgetal kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede
Meer as 6 000 graduandi het vandeesweek tot en met Vrydag, oor die verhoog van die Coetzenburg-sentrum gestap toe die Universiteit Stellenbosch (US) sy grootste reeks Desember-gradeplegtighede ooit gehou het.










