Die MTBS-sang-en-pawiljoenbeker tussen hoërskole D.F Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg het gisteraand (1 Februarie) duisende toeskouers gelok.

Die wenners van die gesogte trofee sal môre (3 Februarie) by die Groenpunt-stadion bekend gemaak word. Dit is die eerste keer in twee jaar dat daar om die gesogte trofee meegeding word. Stellenberg was die wenner in 2014.

TygerBurger se sportredakteur, Stehan Schoeman, het die foto’s geneem.

You need to be Logged In to leave a comment.