Die MTBS se sang- en pawiljoenkompetisie is gisteraand (Woensdag) by die Bellville-stadion gehou tussen die hoërskole Bellville, Tygerberg, DFM en Stellenberg.
Die wenner word later vandag na afloop van die atletiekbyeenkoms in die Groenpunt-stadion aangewys.



















