Man se lyk naby gevangenis gekry

Die lyk van ‘n onbekende man is vanoggend (Donderdag) om ongeveer 08:00 in die veld langs die pad wat na die Goodwood-gevangenis ly, gevind.


Die lyk van ‘n onbekende man is vanoggend (Donderdag) om ongeveer 08:00 in die veld langs die pad wat na die Goodwood-gevangenis ly, gevind.

’n Inwoner van die informele nedersetting daar naby, het vanoggend vullis gaan weggooi toe hy op die lyk afkom.

Volgens inwoners bly die man in dié informele nedersetting, en daar is bloed naby sy lyk en in sy hokkie gekry.

Meer inligting volg.

You need to be Logged In to leave a comment.