Beskerm onderwysposte: Abeedah Adams was een van ’n klein groepie mense wat Vrydagoggend buite die kantore van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) in Loopstraat, Kaapstad, betoog het teen die WKOD se besluit om ongeveer 2 400 onderwysposte te besnoei voor die begin van die 2025-skooljaar. Die groep dring ook aan op gratis onderwys.FOTO: Jaco Marais


Lewenskiekie

You need to be Logged In to leave a comment.