Bidsprinkaanmaan: Januarie se kenmerkende groot geel “Wolfmoon” (of Bidsprinkaanmaan in Suid-Afrika) kom op oor die berg soos gesien vanuit Bloubergstrand. Die volgende volmaan is die “Snowmoon” (oftewel plaaslik die Dassiemaan) op 12 Februarie. Foto: Christa Rossouw
leserskiekie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.