Die Hoërskool Stellenberg mag dalk koning gekraai het by vanjaar se MTBS-atletiekbyeenkoms, maar die Hoërskool DF Malan het met die louere weggestap vir die beste gees! Foto: Carina Roux
Die 2025 MTBS-atletiekbyeenkoms, ´n hoogtepunt op die sportkalander, het vanjaar, soos vantevore, vir ´n reeks nuwe rekords gesorg.
Die kompetisie is op Saterdag 8 Februarie by die Groenpunt-stadion gehou, voorafgegaan deur die feestelike flashes by die DHL-stadion.
Ameer Smith (Tygerberg) wen die 400m seuns o.19. Foto’s: Carina RouxTamryn Booysen (Tygerberg) wen die 200m meisies o.17.Chisom Udenze (Tygerberg) was tweede in die 200m meisies o.19Enock Ngoie (Tygerberg) in aksie in die diskus seuns o.15 (4de)Jose Josephs (Tygerberg) in aksie in die diskus seuns o.15 (5de)
Corrie Joubert (Bellville) was tweede in die hoogspring seuns o.17 met 1,75m. Foto’s: Carina RouxTyrell van Niekerk (Bellville) wen die 100m hekkies seuns o.14. 100m hekkies meisies o.17 Danielle Schultz (Bellville). Credit: Carina RouxCloe Marthinus (Bellville) wen die 800m vir meisies o.17. Shunay McCarthy (Tygerberg) was tweede.Abiah Louw (Bellville) wen die meisies o.17 hoogspring met ‘n hoogte van 1,48m.
Juan le Roux (DF Malan) diskus seuns o.17. Foto’s: Carina RouxStephanie Minnaar (DF Malan) wen die 400m meisies o.17.Juan Burger (DF) was tweede in die spiesgooi seuns o.15.Lienke Visser (DF) was tweede met ‘n hoogte van 1,40m in die hoogspring meisies o.14.Eben Smit (DF Malan) wen die 110m hekkies seuns o.17.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.
You must be logged in to post a comment.