Die Laerskool Gene Louw se o.13A-netbalspan is, voor van links: Grace Coulson, Liza Wessels, Lente Badenhorst en Hannah Coetzee. Agter: Juné Dippenaar, hulpafrigter Bianka Witte, Bea Ross, Kiara Ismaiel, hoofafrigter Jana Schoeman, Marlie Terblanché, Megan Senekal, hulpafrigter/spanbestuurder Coreen van Rhyn en Abongile Xotyeni. FOTO: Lisa Coetzee
Die Laerskool Gene Louw se o.13A-rugby- en -netbalspanne het vroeg in die wintersportseisoen reeds ‘n indruk gemaak deur onderskeidelik die algeheel eerste en tweede plek by die Laerskool Eikestad se GRIT-toernooi op 18 Maart te verower, waar die eerste spanne van 16 laerskole in elkeen van dié twee sportsoorte kragte gemeet het.
Die Laerskool Gene Louw se o.13A-rugbyspan is, voor van links: Dylan Pretorius, Kule Thenga, Corné Conradie, Eugene Plowman, Logan Young, Jake Carstens, Christiaan Coetzee, Schalk Prinsloo, Louis Koen en Wandré Joubert. Agter: Henk Weyers (hoof: Laerskool Eikestad), Lihlombe Mabengu, Jacques du Preez, Lohann Theron, Luhan Gouws, Kian van Zyl, Jean Laubscher, Jean-Luc van der Westhuizen, Laytham Lennert, Callum Trout, Luhan Pretorius, en afrigters Kobus Louw en Michael Jordaan. FOTO: Gian du Preez
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.