Die blouspan se dirigente met die spanbeker. Voor van links: Monique Burger, Mia Erasmus, Chloe Blommaert en Zoé Boer. Agter: Ryan Conradie, Alexis Britz, Joshua Barnard, MJ Erasmus en Chereé Cloete. FOTO: Laerskool Mikro
Die bloues, rooies en geles het mekaar die stryd aangesê by die Laerskool Mikro se interhuis-atletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag. Die blouspan was bobaas op die baan en op die pawiljoen.
Nicola Swift en Heinrich Buhr is onderskeidelik as senior victrix ludorum en victor ludorum, aangewys.
Colbin Christoffels het die 1200 m-rekord vir seuns o.12 verbeter. AJ Weyers het sy pa se rekord vir seuns o.11 70 m-hekkies, wat in 1996 opgestel is, verbeter.
Sebastian Marais (links, eerste), Neymar Cupido (derde) en Liam Marais (tweede) is hier in aksie in die 1200 m vir seuns o.11. Credit: Carina RouxDie spanmaats Hanri von Gericke (links) en Madison Taylor sê mekaar die stryd aan in die 100 m vir meisies o.11.Corbin Christoffels (blou) het die 1200 m-rekord vir seuns o.12 verbeter. Ziaan Coetzee was tweede en Nicolas van der Merwe (geel) derde. Credit: Carina RouxLiam Visser vlieg oor die eindstreep in die 80 m vir seuns o.10. Credit: Carina RouxAnrich de Bod (blou) en AJ Weyers (geel) sit alles in in die 80 m vir seuns o.11. Credit: Carina RouxLize Alberts wen die 1200 m vir meisies o.12. Credit: Carina RouxSebastian Marais (rooi, tweede) en Neymar Cupido (eerste) in aksie in die 80 m vir seuns o.11. Credit: Carina RouxDie blouspan se dirigente met die spanbeker. Voor van links: Monique Burger, Mia Erasmus, Chloe Blommaert en Zoé Boer. Agter: Ryan Conradie, Alexis Britz, Joshua Barnard, MJ Erasmus en Chereé Cloete. FOTO: Laerskool Mikro
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.
You must be logged in to post a comment.