Die NG kerk Bellville-Wes se Manne-ontbyt

Die NG kerk Bellville-Wes se Manne-ontbyt met Hein Wagner, die blinde man met ‘n visie, vind plaas op Saterdag 12 April vanaf 09:30. Kaartjies kos R120 per persoon. Kontak die Kerkkantoor by 021 948 2402 of Andra/Kruiskoffie by 082 896 4288 vir meer inligting.