Brackenfell se Premierliga-krieketspan het hom mooi reggeruk, maar Bellville se terugvegpoging teen Kaapstad-klub was nie genoeg nie en Kraaifontein is ná nog ’n groot nederlaag op die rand daarvan om na die eerste liga af te skuif.

Dit is die prentjie ná die jongste reeks topliga-klubwedstryde in die WP.

Brackenfell (163/4) het sy derby-kragmeting teen Milnerton (162) met betreklike gemak gewen danksy die bydraes van veral Chris Dent (4/31) en sy medeboulers, terwyl Rushdi Jappie (62) en Dent (59) daarna die afrondingswerk gedoen het. Vroegdag het Kieron Paterson (44*) en Duane Grobler (41) nie genoegsame ondersteuning van hul Milnerton-spanmaats gekry nie.

Die Universiteit van Wes-Kaapland het, met Quentin Dreyer (5/27) aan die voorpunt, Kraaifontein vir ’n skamele 75 lopies uitgeboender onderweg na ’n maklike negepaaltjie-sege. Met hierdie soveelste nederlaag wil dit lyk of dit die Kraaie se swanesang in die WP se topliga is.

’n Moedige, laatmiddag terugvegpoging deur Bellville (236) was ongelukkig nie genoeg om Kaapstad-klub se vroeëre 287 lopies verby te steek nie. Keane Solomons (49) en Marcus Fourie (43) was Bellville se beste kolwers. – Sarel Burger

Brackenfell se Premierliga-krieketspan het hom mooi reggeruk, maar Bellville se terugvegpoging teen Kaapstad-klub was nie genoeg nie en Kraaifontein is ná nog ’n groot nederlaag op die rand daarvan om na die eerste liga af te skuif. Dít is die prentjie ná die jongste reeks topliga-klubwedstryde in die WP.

Brackenfell (163/4) het sy derby-kragmeting teen Milnerton (162) met betreklike gemak gewen danksy die bydraes van veral Chris Dent (4/31) en sy medeboulers, terwyl Rushdi Jappie (62) en Dent (59) daarna die afrondingswerk gedoen het. Vroegdag het Kieron Paterson (44*) en Duane Grobler (41) nie genoegsame ondersteuning van hul Milnerton-spanmaats gekry nie.

Die Universiteit van Wes-Kaapland het, met Quentin Dreyer (5/27) aan die voorpunt, Kraaifontein vir ’n skamele 75 lopies uitgeboender onderweg na ’n maklike negepaaltjie-sege. ’n Moedige terugvegpoging deur Bellville (236) was ook nie genoeg om Kaapstad-klub se vroeëre 287 lopies verby te steek nie. Keane Solomons (49) en Marcus Fourie (43) was Bellville se beste kolwers. – Sarel Burger

Brackenfell se Premierliga-krieketspan het hom mooi reggeruk, maar Bellville se terugvegpoging teen Kaapstad-klub was nie genoeg nie en Kraaifontein is ná nog ’n groot nederlaag op die rand daarvan om na die eerste liga af te skuif.

Dit is die prentjie ná die jongste reeks topliga-klubwedstryde in die WP.

Brackenfell (163/4) het sy derby-kragmeting teen Milnerton (162) met betreklike gemak gewen danksy die bydraes van veral Chris Dent (4/31) en sy medeboulers, terwyl Rushdi Jappie (62) en Dent (59) daarna die afrondingswerk gedoen het. Vroegdag het Kieron Paterson (44*) en Duane Grobler (41) nie genoegsame ondersteuning van hul Milnerton-spanmaats gekry nie.

Die Universiteit van Wes-Kaapland het, met Quentin Dreyer (5/27) aan die voorpunt, Kraaifontein vir ’n skamele 75 lopies uitgeboender onderweg na ’n maklike negepaaltjie-sege. Met hierdie soveelste nederlaag wil dit lyk of dit die Kraaie se swanesang in die WP se topliga is.

’n Moedige terugvegpoging deur Bellville (236) was ongelukkig nie genoeg om Kaapstad-klub se vroeëre 287 lopies verby te steek nie. Keane Solomons (49) en Marcus Fourie (43) was Bellville se beste kolwers. – Sarel Burger

You need to be Logged In to leave a comment.