TygerBurger
-
Die Brackenfell- polisie ondersoek die moord op ’n 33-jarige man van Scottsdene in Kraaifontein.
-
Sewe verdagtes, vyf mans en twee vroue, is binne net twee dae deur speurders van die Brackenfell-polisie vasgetrek vir die moord op ’n 33-jarige man van Kraaifontein.
-
Table View police have uncovered a hydroponic dagga lab inside a complex in Parklands.
-
As sy maar eerder nie die kers gaan koop het nie, het haar kind vandag nog gelewe.
-
’n Vrou (35) het met ’n gebreekte been op die vlug geslaan ná twee mans haar herhaaldelik verkrag en aangerand het.
-
’n Ouma (90) van Monte Vista het onlangs haar vrees oorkom vir perde, wat sy jare gelede in Nederland ontwikkel het.
-
Hier in die Kaap raak die winter maar lekker koud en ry mense veel eerder met Jan Tuisbly se karretjie as om uit te gaan. Wie kan hulle nou blameer? Met die reën op die ruite en sneeu op die bergtoppe, is dit tog te aanloklik om tuis onder ’n kombers
-
Die winter kan ’n baie spesiale tyd wees om die buitelug in te vaar. Kampeerterreine is stiller en rustiger, en die omgewing is dikwels mooier as in die somer. Hou egter in gedagte dat die koue seisoen niemand se speelmaat is nie en dat jy hierdie ty
-
Twee Kraaifontein-tieners is vannoggend gruwelik vermoor in ’n voorval wat vermoedelik verband hou met bendegeweld in Scottsdene.
-
The Origin family centred Maternity Hospital in Panorama opens at the end of May and is the first hospital in South Africa to offer the opportunity to give birth assisted by highly trained midwives who get to know the patient during pregnancy and sta








